Max Horkheimer | |
Gebore | Zuffenhausen (nou Stuttgart), Württemberg, Duitsland | 14 Februarie 1895
---|---|
Oorlede | 7 Julie 1973 (op 78) Neurenberg, Beiere, Duitsland |
Burgerskap | Duitsland, Verenigde State |
Beïnvloed deur | Kant, Hegel, Adorno, Schopenhauer,[1] Marx, Freud |
Invloed op | Adorno, Marcuse, Habermas, Benjamin, Fromm |
Max Horkheimer (14 Februarie 1895 – 7 Julie 1973) was 'n Duitse filosoof en sosioloog wat bekend was vir sy werk in kritieseteorie, en 'n lid van die Frankfurt Skool.